Telewizja Polska

TVP SA
Telewizja Polska Spółka Akcyjna
Telewizja_Polska_2022
Tipe Openbare uitsaaier
Aandelemaatskappy in regeringsbesit
Gestig 25 Oktober 1952
Hoofkantoor WarskouPole
SleutelpersoneJuliusz Braun (direkteur-generaal)
Gebied bedienPole
IndustrieUitsaaidienste
ProdukteTV-programme, internet-portaal
DiensteTelevisie, aanlyn
SlagspreukTVP - Tworzona z pasją
TVP - geskep met passie
Webwerftvp.pl

Telewizja Polska (Poolse Televisie), dikwels afgekort tot TVP [ˈtɛ ˈfaw ˈpɛ], is Pole se openbare televisie-uitsaaikorporasie. Sy dienste word deur lisensiegelde (sowat 'n derde van sy begroting), advertensies en borge gefinansier. Uitsaaidienste het in 1952 begin, en tot in die 1990's was TVP die enigste televisie-uitsaaier in die land.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy